Huntsman

Hoekom
HUNTSMAN

Wat as ons nie die nood aanspreek nie?

HUNTSMAN het n nood gesien onder mans. Wat is ‘n man, wat is sy rol en
hoekom is sy rol belangrik en waar kan ons die antwoorde kry?

Daar is n GROOT probleem in die samelewing a.g.v. afwesige mans.
Sommige mans loop/verdwyn en raak weg in hulself en hul eie begeertes,
wat lei na gebrokenheid en elende. Maar dalk nog erger is mans wat
fisies bly, daar is, maar nie teenwoordig nie en nie weet hoe nie… Nie
hulle mantels en rolle, soos voorgestel deur God, opneem nie.

Ons het hierdie vrae begin vra en antwoorde begin soek, sodoende het
ons gevind dat die enigste plek waar ons hierdie lewensbelangrike
antwoorde kan kry is in die Woord van God… Die Bybel.

Intussen het ons oor die 70 onderhoude gevoer met mans, sommige na
aan God en sommige dalk nie so na aan Hom nie, maar een ding bly
duidelik, mans kort PURPOSE, en mans kort leiding om die leier te word
wat God hom aangestel het as.

Jou bydraes sal help met hierdie doel en ons help om n meer effektiewe
poging aan te wend om meer mans te bereik en vir hulle beter materiaal
te verskaf van hoe om MAN, PA, SEUN, BROER en VRIEND te wees.

Die WêRELD het STERK MANS NODIG, mans met GOD as fondasie.
Ons is oortuig dat as ons hierdie probleme begin aanspreek, hierdie vrae
begin antwoord, sal ons n beter en sterkte samelewing vir ons en ons
kinders ervaar.

Hoekom HUNTSMAN?

Wat doen
HUNTSMAN?

Alles wat ons nou doen. . .

HUNTSMAN bestaan tans uit n potgooi (podcast), manne aande en baie koffies! Ons het ook HUNTSMAN merch en poog om nog baie by die lysie te voeg, maar ons hart lê in gehoorsaamheid aan wat God tans vir ons gee om te doen.

Manne het hulp nodig, die waarheid en soms net n oor om te luister.

01

Die HUNTSMAN Show:

Die Huntsman Show staan tans op ongeveer
800 intekenaars op YouTube en ons het so
ongeveer 50 000 kyke op die kanaal oor
ongeveer 70 onderhoude wat ons al gehad
het. Die show eis baie tyd, reelings en
toewyding, maar dis ons “brood en botter” en
tans die hart van ons bediening. Ons droom
is om hierdie n voltydse bediening te maak en
meer videos weekliks te doen en die kwaliteit
van die uitsending te verbeter.

02

HUNTSMAN Fires:

Fires is ons manne aande, ons steek n vuur
aan, skink n glasie koeldrank en laat die vuur
die werk doen. Manne maak oop soos nooit
tevore en maak hulle harte oop om die vuur.
Ons het teveel getuienisse om hier vas te
vang, van hoe die Fires al mense se lewens
aan geraak het.

 Hoe lyk die toekoms vir HUNTSMAN?

01

‘n Hoof prioriteit is om die show te groei, ons
onmiddelikke mikpunt is om 1000 intekenaars
te bereik en om so 5000 kykers per maand te
genereer.

Om dit te doen, voel ons verbeteringe is
nodig, meer tyd is nodig om materiaal uit te
sit.

Onmiddelikke nood:
    1. Ekstra kamera en mikrofone
    2. Meer tyd = Meer inkomste

02

Ons poog ook om die bediening uit te brei na
meer aksies toe; meer gereelde “Fires”, meer
gereelde materiaal en kampe:
    1. Pa en Seun kamp
    2. Pa en Dogter kamp
    3. Manne kampe

Ons het ook vroue kampe in die horison,
maar daarvoor sal ons die Here moet vertrou
om n dames leier te stuur om dit te behartig.

Wat doen HUNTSMAN?

Nood

Wat het ons nodig om die visie te behaal?

1 Meer tyd – ons kan dit alles doen, maar ons kan dit net doen op n baie beperkte basis. Die droom is om HUNTSMAN n voltydse bediening te maak.

2 Ons dryf tans n aksie om ons bydraes van kykers te probeer verhoog. Ons doen dit subtiel, en oogmerk n handjie vol mense waarvoor ons hierdie stuur vir moontlike ondersteuning.

3Hierdie bydraes is in sommige gevalle n maandelikse bydrae om permanente vwerknemers aan te stel. 1. Aanbieder 2. Editors 3. Content manager 4. Fasiliteerders

4Ons mikpunt is om die maandelikse inkomste van HUNTSMAN by R20 000 per maand te kry. Ons staan tans op ongeveer R2000 per maand, ons vertrou Vader vir 1000% verhooging

merch

Ons kan nie van die klere vergeet nie!

 Daar is ook n groot droom om die HUNTSMAN merch aan meer lywe te kry! Ons sien die merch as n herhinnering vir elke man en dame om hulle rolle ernstig op te neem, amper soos n “WWJD” bandjie, net beter.

01

Ons het designers wat vir ons help om produk
bevordering te doen en is konstant besig om
na maniere te kyk hoe om die handelsmerk
(brand) te verbeter.

  • Beter kwaliteit
  • Beter designs
  • Beter variteit

02

As iemand n persoon met n HUNTSMAN item
sien, moet hulle weet waarvoor dit staan en
waarvoor die persoon staan wat dit dra.

Ons is ook besig om aan n meer Afrikaanse
kant van die handelsmerk te werk, genaamd
JAGTER. Die naam se dit alles.