Huntsman

Wie is
HUNTSMAN?

 ‘n Bietjie agtergrond. . .

HUNTSMAN is in 2017 begin met n baie oppervlakkige doel, om
bemarking vir maatskappye te doen, min het ons geweet wat God beplan
het met die handelsmerk. 

Vanaf die begin, het HUNTSMAN n doel gehad om mense by mekaar te
bring, dit was een van die onderliggende aksies, nooit net bemarking nie.
En daaruit het die HUNTSMAN klerereeks begin. 

Ons wou mense bemoedig om hulle rolle in die samelewing op te neem,
daarvan gaan verandering kom, die verandering wat ons almal begeer om
te sien, maar ons het ook vinnig besef dat ons nie regte verstaan het wat
die rol van n man en, heelwat later, vrou was nie. 

Daarom het ons na die enigste onveranderlike bron gegaan vir
antwoorde, en elke dag, ervaar ons meer openbaringe rondom dit.

Die Bybel het die antwoorde, maar min weet om dit daar te kry.
HUNTSMAN wil graag hierdie goeie nuus by meer mense kry!

ONS

Die HUNTSMAN bediening bestaan tans uit n span van 2.

Adriaan en Willem, albei stigterslede van die bediening, en ons wil graag hierdie span uitbrei na meer, soos voorheen genoem.

Maar ons kort JOU hulp om so te doen!